17 September - Kleinkaap

17 September - Kleinkaap

Friday, September 24, 2010

Troudag - Fotograaf

Jaco en Danie van J&D Photography het op die troudag die amptelike fotos geneem en het 'n uittreksel van die fotos op hulle blog geplaas.  Kyk gerus op hierdie link na hulle spesiale fotos van die troudag. 

Die dans!

Wat 'n spesiale troue, waar alles spesiaal was.  Daar was dan ook "Die Dans" wat niemand verwag het nie en almal baie geniet het.

Hierdie video link is ongelukkig net van die tweede helfe van die dans wat Thora afgeneem het.